verdamping — Afrikaans

proses waar vloeistof in gas verander; hang af van die dampdruk van die lug, die temperatuur, windtoestande en die aard van die grondoppervlak; die verdamping van water van die aarde se oppervlak