gelyke-areaklassifikasie — Afrikaans

Die gelyke-areaklassifikasiemetode is ’n metode wat klasse toewys sodat elke klas ooreenstem met ’n area wat ongeveer gelyk aan die ander areas is. ’n Voorbeeld is die opdeel van poligoonkenmerke in klasse sodat die area van die veelhoeke (poligone) in elke klas ongeveer dieselfde is.